Versorgingsfokus - Ian Dubery from vore 10 Watch Video
Preview(s):
Gallery
Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: Ian is n omgee-mens.Dit kom duidelik na vore in die manier hoe hy sy passie vir mense en hulle omstandighede uitleef deur sy geloof. Geloof het Ian al deur sy eie swaarkrytye deurgehelp en diediep inhoud van die woord “genade” is die kern waarom sy lewe draai.In sy vrye tyd geniet hy fotografie, jag en diepsee visvang.Hy is vanaf2009 deel van die Moreletapark familie. nnIan glo dat die Here gekom het om vir ons lewe in oorvloed te gee (Joh 10:10) en hy lewe voluit vir elke dag. Sy